Ons werk tans aan hierdie bladsy ————>>>>>>>>>>
Oor die tyd van die einde en alle ander wonderlike waarhede wat in die Bybel geskrywe is kan jy gerus www.timehasanend.org en www.familyradio.com besoek
of luister in die aande om 19h30 of 23h30 na die program OPEN FORUM op Family Radio
oor AM 1197khz ….oppi draadloos (mits jy in Afrika woon)
en vir diegene wat nog Short Wave kan opvang op SW 3230khz en SW 6020khz (21h00 tot 23h00)
(Num 6:24-26) Die HERE sal jou seën en jou behoed; die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
Julie 19, 2007 at 9:52 vm
Baie geluk en baie welkom.
Ek kan nie meer met julle saamstem nie.
(Mat 18:19) Weer sê Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is.
Mag God julle ryklik seën.
Julie 25, 2007 at 11:08 vm
Waa’s die res?
Julie 25, 2007 at 1:04 nm
George
Geduld broer geduld
Ons try ons bes…!
Met johannes in ons geledere gaan dit maar alstarrig
daarby sukkel hy ma so biekie met die web
(Jak 1:5) En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.
Ons bid ma vir hom, hy het nie alleen wysheid nodig nie maar lack nou nog aan die tegniese vaardighede oppi blog…!
Julie 27, 2007 at 1:49 nm
En ons wag – geduldig.
Julie 27, 2007 at 5:24 nm
Sonkind soms is die wag die moeite werd.
(Lam 3:26) It is good that a man should both hope and quietly wait for the salvation of the LORD.