Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Hallo wêreld!

Julie 18, 2007

Ons werk tans aan hierdie bladsy ————>>>>>>>>>>

Oor die tyd van die einde en alle ander wonderlike waarhede wat in die Bybel geskrywe is kan jy gerus www.timehasanend.org en www.familyradio.com besoek

of luister in die aande om 19h30 of 23h30 na die program OPEN FORUM op Family Radio
oor AM 1197khz ….oppi draadloos (mits jy in Afrika woon)

en vir diegene wat nog Short Wave kan opvang op SW 3230khz en SW 6020khz (21h00 tot 23h00)

(Num 6:24-26) Die HERE sal jou seën en jou behoed; die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.